Loading Events

Past Events

Events Search and Views Navigation

Event Views Navigation

September 2018

Glow Show

September 21, 2018 @ 6:00 pm - 9:00 pm
NG Kerk Oos Kerksaal, 132, Voortrekker Road
Mokopane, Limpopo 0600 South Africa
+ Google Map

Glowshow saam met Erich Posthumus, Norman en die Goeie Nuus Fabriek!  Enige iemand is welkom! Hoërskoolkinders, Laerskoolkinder asook Graad R maatjies! Daar gaan baie pryse wees om te wen asook CD en DVD's! Daar sal ook n snoepie wees met Glow produkte! En daar sal CD's DVD's te koop wees! Graad R en jonger moet vergesel word met teenminste een ouer. Kostes: Ouers en Hoerskool lede R50, Kinders R40 Kaartjies beskikbaar: Shawn 083 400 5181

Find out more »
+ Export Events
Back to top